Featured Stories
Zeerust wen 82 – 0! Zeerust VLU ruil resepte… Uitstappie vir die Drie Varkies… Toyota Corolla your best buy for 2014! Nog ‘n plaasmoord! Midas Zeerust vier 40 jaar! Midas competition winner Kies jou agent en huurders reg… Hoërskool Zeerust YS die res… Geen plesier met ‘n huis onder water nie…
 
Zeerust wen 82 – 0!

Zeerust wen 82 – 0!

Baie geluk aan ons rugbyspan van Zeerust wat hulle eerste liga wedstryd 82 – 0 teen Orbit Rustenburg gewen het. Baie sterkte met die res van die seisoen, ons hele dorp staan agter julle. Die beker is Zeerust sin die jaar!

Zeerust VLU ruil resepte…

Zeerust VLU ruil resepte…

Die bestuur van die Platinastreek VLU het al die verkillende VLU takke versoek om beproefde resepte, met ander woorde outydse respte voor te berei. Daar was behoorlik gebak en gebrou, foto’s geneem en die resepte is onder mekaar uitgeruil. Baie dankie aan tannie Judith van Heerden wat al in haar 80’s is en steeds ‘n […]

Uitstappie vir die Drie Varkies…

Uitstappie vir die Drie Varkies…

Die Drie Varkies Graad 0 klas het die 5de Maart die SAJWV Koedoetak se Bewaringsprojek nl. ‘n aasvoelrestaurant by Plaas Matoppie besoek. Daar het hulle meer geleer oor die belangrike rol wat aasvoëls speel vir bewaring in die omgewing en hulle het aasvoëls van naby bekyk. Die kinders het dit vreeslik geniet en kon nie […]

Toyota Corolla your best buy for 2014!

Toyota Corolla your best buy for 2014!

Zeerust Toyota launched the new Corolla on the 11th of March 2014 where Jaco Scheepers welcomed the guests. The freshly minted 2014 Toyota Corolla has come up trumps in CAR magazine’s annual Top 12 Best Buys, walking off with the title of Best Compact Sedan for 2014 true ‘best buy’. Annelie Lerm from Toyota South […]

Nog ‘n plaasmoord!

Nog ‘n plaasmoord!

Nog ‘n boer van die Zeerust omgewing is in die vroeë oggend ure Sondag, 23 Maart 2014 doodgeskiet in sy huis. Drie verdagtes het die egpaar se huis, Koos Erasmus (59) en Martie (54) eienaars van die Sumsaren-wildsreservaat op die Welverdiend pad tussen Zeerust en Groot Marico deur ‘n badkamervenster binnegekom. Koos is in hulle […]

Midas Zeerust vier 40 jaar!

Midas Zeerust vier 40 jaar!

Baie geluk aan die eienaar broers, Piet en Manie Fourie van Midas Zeerust wat 40 jaar suksesvol bestaan. Die Midas span sien uit om vir nog 40 jaar hulle kliënte met die beste diens te voorsien. “Baie dankie vir almal se lojale ondersteuning die afgelope 40 jaar.” Eienaars.

Midas competition winner

Congratulations to Alfred Mosimane, who was one of the ten battery competition winners in the country. Alfred told Zeerust News during our interview that he is a farmer in Madikwe and will spend his R30 000.00 cheque bying cattle.

Kies jou agent en huurders reg…

Kies jou agent en huurders reg…

Hendrik Fouché was woedend toe hy Zeerust Nuus gekontak het rakende sy huis wat hy uit verhuur het in Zeerust. Nie net was daar van huurders verander wat onderverhuur nie, maar ‘n huis wat byna uitmekaar val. “Ons eiendomsagent het nooit gaan kyk wat daar aangaan nie. Elke maand as ons haar bel is sy […]

Hoërskool Zeerust YS die res…

Hoërskool Zeerust YS die res…

Geesvang Die 19de Februarie was dit weer tyd vir geesvang by Hoërskool Zeerust. Daar was gesing en gedans op die Hesseterrein en natuurlik die groot opwindende poeiergeveg met elke kleur van die reënboog en nog bietjie meer. Elke leerder en onderwyser was behoorlik soos reënboë besmeer. Baie dankie aan Hoërskool Zeerust wat die poeier aangekoop […]

Geen plesier met ‘n huis onder water nie…

Geen plesier met ‘n huis onder water nie…

Ons is so dankbaar vir al die reën, maar vir sommige inwoners is dit geen plesier as jou huis onder water raak nie. Volgens inwoners in Piet Retiefstraat in Zeerust sukkel hulle sedert 2008 met reënwater wat die huise instroom. Nog ‘n inwoner se buitemuur val gereeld om as gevolg van die stormreën, vorige herstelwerk […]

Two suspects arrested with illegal firearms

27 March 2014

Lehurutshe Police arrested two suspects aged 33 and 36 for illegal possession of firearm on Wednesday the 5th of March 2014 in Ntsweletsoku village in Lehurutshe at about 14h00. The police received tip-off from a member of the community about firearms that were kept at a certain house in Ntsweletsoku. The police went to search […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Tanzanian’s arrested in Groot Marico

27 March 2014

Four Tanzanian Nationals Daniel Makunja ( 39), John Evans(36), Raymond Kessy(42) and Augustino Minja (23) appeared in the Zeerust Magistrate’s Court on Thursday the 6th of March 2014. The accused will reappear on the 13th of March 2014 for further investigation. They are still in custody. The accused are charged with Drug and Drug Trafficking […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Seven suspects escaped…

27 March 2014

 The Mahikeng Organised Crime has re-arrested the fifth suspect of the seven suspects who escaped from the Mahikeng police cells on Tuesday the 18th of February 2014 at about 01h00. The seven suspects: Solomon Moleko who is commonly known as “hammer man” charged with rape and murder. The others are Patrick Bogodile charged with theft, […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Old Zeerust resident shot in front of his house

27 March 2014

The Police in Zeerust are investigating a murder case that occurred in Shalima Park on Thursday the 13th of March 2014. Allegedly the deceased Soyab Ragie (50) arrived at his house from church at about 19h45. Ragie parked his vehicle outside the house and whilst walking towards the house door an unknown suspect shot him […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Nou hoes ons vir petrol!

27 March 2014

Die petrolprys het ongeveer 36 sent per liter die 5de Maart 2014 gestyg. Dit bring die prys van petrol tot ongeveer R14.21 per liter in die Noordwes. So het die vulstasies weer bamper-vas gestaan die 4de Maart om net nog paar liter in te gooi voor die groot styging. Natuurlik kan ons ook verwag dat […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Business robbery in Zeerust

27 March 2014

Zeerust Police are investigating a case of armed robbery that occurred on Thursday the 13th of March 2014 at about 19h30. Allegedly four unknown suspects gained entrance at the Truck Inn and pointed a victim with a firearm. One of the suspects ordered the victim to give him money while other employees were instructed to […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

2014 Rugbyprogram – Jaap Steyn

27 March 2014

  15 Maart 2014 Zeerust vs Orbit Stilfontein   vs Westonarea Rustenburg Bobbies vs Ikageng RBS vs Potch Tigers Koster vs Matlosana         29 Maart 2014 Orbit vs Matlosana Potch Tigers vs Koster Ikageng vs RBS Westonarea   vs Rustenburg Bobbies Zeerust   vs Stilfontein       5 April 2014 Stilfontein […]

Read the full story

Posted in General, Sport0 Comments

Zeerust Gholfnuus

27 February 2014

Die Zeerust Gholfklub wil die hele gemeenskap ‘n voorspoedige 2014 toewens. Die gholf het op ‘n goeie noot die jaar begin. Baie instansies gebruik gholf vir vondsinsamelings. Dit is egter vir die Gholfklub lekker om deel te kan hê in sulke dae en onderneem om soos in die verlede weer U tot hulp te wees […]

Read the full story

Posted in General, Sport0 Comments

Zeerust Buurtwag

27 February 2014

Ons is trots om te sê dat ons ‘n Buurtwag het en hulle reeds vanaf die 1ste Oktober 2013 op die been is. Zeerust Buurtwag werk onderleiding van AfriForum. AfriForum is ‘n burgerregte-organisasie wat minderheidsgroepe in Suid-Afrika mobiliseer en hulle regte beskerm. Zeerust Buurtwag bestaan uit ‘n groep vrywilligers wat elkeen op sy eie onkoste […]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Water crisis forces schools to close

27 February 2014

More than eight schools in communities around Zeerust failed to conduct classes on the 26th of January 2014 after the children were sent back home due to a water crisis in the area. Most of the affected schools are in Lehurutshe village. At Malibelele Primary School in Braklaagte village, the school governing body (SGB) and […]

Read the full story

Posted in General, Schools0 Comments

Download Zeerust news

Subscribe to updates on Facebook

Gallery

Jannie Engelbrecht Julie Matt Jones Junie Mohammed Cassim September Adel vd Walt Okt Esmari Theodossi

Weather

April 21, 2014, 6:54 am
Clear
Clear
7°C
real feel: 7°C
current pressure: 1020 mb
humidity: 87%
wind speed: 1 m/s WSW
wind gusts: 1 m/s
sunrise: 6:34
sunset: 17:55
Forecast April 21, 2014
day
Mostly sunny
Mostly sunny
24°C
wind speed: 1 m/s N
wind gusts: 3 m/s