Categorized | Sport

Soveel pret met Raselperdesport klub

Raselperdesport klub het weer ‘n verrasende vol dag van pret opgelewer die 11de Augustus 2012. Vasti du Preez van South African Western Mounted Games het die ruiters meer vertel van hul items en hoe die assosiasie internasionaal erken word. Daar was harde kompetisie tussen 6 spanne waarvan die geelspan: Rassie Jacobs, Terence Whitfield, Joe Salim en Hans Pelser gewen het. Pico Veevoere het hul perdevoere kom uitstal en vir die klub voer geskenk. Dankie Pieter Kruger vir jou gereelde skenkings. Die “Takshop” het ons honger mae gevul. So het elke ruiter en toeskouer die winderige dag getrotseer en lekker saam gelag en toegejuig. Raselperdesport klub hou elke maand ‘n ope byeenkoms en alle ruiters en nie ruiters is welkom om die dag saam ons te kom geniet. Die klub neem die 22ste September 2012 deel by die Marico Myl en die 29ste September 2012 by die Bosrumoer. Vir engie verdere navrae kontak Rassie 0842651049 / Selna 0847852060.

Leave a Reply

Download Zeerust news

Subscribe to updates on Facebook

Gallery

Junie Mohammed Cassim Okt Esmari Theodossi Julie Matt Jones Jannie Engelbrecht September Adel vd Walt

Weather

July 23, 2014, 9:47 am
Sunny
Sunny
10°C
real feel: 8°C
current pressure: 1030 mb
humidity: 51%
wind speed: 1 m/s N
wind gusts: 2 m/s
sunrise: 6:59 am
sunset: 5:46 pm
Forecast July 23, 2014
day
Sunny
Sunny
22°C
wind speed: 1 m/s NNW
wind gusts: 3 m/s